Jan en die span kuier in Sabi Sands, opsoek na die groot vyf. Hy wys jou ook hoe om ‘n springbok fillet met ‘n biltongsous op die kole voor te berei.